Rassisme is ’n wit probleem

BULLETIN

Rassisme is ’n wit probleem

NUUSBULLETIN: 1 JUNIE 2020

  • 01 Junie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

EK sit die laaste vyf dae verstom en kyk na die proteste en geweldpleging in Amerika ná die dood van 'n swart man, George Floyd, in Minneapolis. Floyd is dood nadat 'n wit polisieman vir iets soos agt minute sy knie op Floyd se keel gedruk het terwyl Floyd vir sy lewe pleit en herhaaldelik sê: “I cannot breathe.”

Die hele episode is op 'n selfoon vasgelê.

Van die eerste gedagtes wat in my kop gekom het, was hoe gelukkig ons in Suid-Afrika is om sulke onrus vry te spring. Ons is 'n selfs meer verdeelde en ongelyke samelewing as Amerika. Die voorspellings van rasgeweld en selfs 'n burgeroorlog wat so baie mense voor ons oorgang na demokrasie in 1994 gemaak het, en daar is diegene wat dit steeds doen, het nooit waar geword nie en is ook nie op die horison nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.