Oor die fietsrevolusie, ’n wit merrie genaamd Karen en die...

BULLETIN

Oor die fietsrevolusie, ’n wit merrie genaamd Karen en die soet klein kring van die hart

DAAGLIKSE BULLETIN: 4 Junie 2020

  • 04 Junie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemiddag

Die wêreld is nog meer onderstebo dié week as laas week: Die nasionale inperkingsregulasies word in ’n omstrede uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria as ongeldig verklaar; die coronavirus trek steeds asof onstuitbaar deur die land, en ’n geliefde Afrikaanse skrywer sterf.

Elders draai president Trump se luitenante toenemend die rug op hom te midde van protesaksie oor die dood van die Minneapolis-inwoner George Floyd aan die hande van die polisie. Die president se poging om die gety om te keer deur Bybel in die hand voor die St. John-kerk oorkant die Withuis vir ’n foto te poseer, het mense blykbaar net nog verder omgekrap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.