Goeiemôre
Die wederregtelike huiskopery waaroor ek onlangs geskryf het (https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2020-05-14-huiskoop-tydens-inperking-videotoere-blindkoop-en-die-corona-afslag/), was in so ’n mate suksesvol dat dit nou afgestuur het op ’n tafelkopery.
Ter agtergrond: Nadat die geliefde sy huis met huisraad en al van die hand gesit het, met die uitsondering van twee rooi retro-stoele waaroor ek my voet neergesit het, is ons nou aan weerskante van die gebruiklike aftree-ouderdom so ligvoets en onbelas soos twee studente. Nie ’n bed of ’n boekrak of ’n staanlamp tussen die twee van ons nie. Ook g’n tafel nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.