Infeksiesyfers styg, standbeelde tuimel en die inry maak ’n comeback

BULLETIN

Infeksiesyfers styg, standbeelde tuimel en die inry maak ’n comeback

NUUSBULLETIN: 11 JUNIE 2020

  • 11 Junie 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemiddag

Infeksiesyfers styg, standbeelde tuimel. Dít, in ’n neutedop, is die week waaroor jy môre in Vrye Weekblad kan lees.

Die dood van George Floyd onder die knie van ’n wit Amerikaanse polisieman het tot diep nadenke oor rassisme en vooroordeel in baie dele van die wêreld gelei. Die hashtag #BlackLivesMatter is skielik wêreldwyd hoofstroom, Floyd se laaste woorde, “I can’t breathe” is ’n internasionale meem, en die eens omstrede gebaar om met een knie op die grond te rus is ook nie meer so radikaal en verdelend nie. Dié geskiedkundige oomblik is een wat ons in Suid-Afrika ook moet aangryp en diep laat nadink, skryf Max du Preez. Hy glo ook nie dat Louis Botha nog teen Kersfees voor die parlement op sy perd gaan sit nie, en die standbeeld van Cecil John Rhodes in Oxford se dae is ook getel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.