Die kinders is bekommerd oor jou

BULLETIN

Die kinders is bekommerd oor jou

NUUSBULLETIN: 17 JUNIE 2020

Goeiemôre

’n WhatsApp-boodskap op dag 77 van die inperking: “Jammer om te pla, maar het jy enige idees vir wat ek met die res van my lewe kan doen?”

Dié navraag kom van ’n teaterskool-alumnus wat tot in Maart vanjaar betrokke was by ’n stuk nogal aangrypende politieke teater wat in die buiteland sou toer. Reeds in die week voordat die nasionale inperking aangekondig is, is twee optredes gekanselleer. Die restaurant waar hy gewerk het, moes al voor die pandemie die kelners se footjies leen om die sjef te betaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X