Konneksies waarvoor jy nie wi-fi nodig het nie

BULLETIN

Konneksies waarvoor jy nie wi-fi nodig het nie

DAAGLIKSE BULLETIN: 24 JUNIE 2020

  • 24 Junie 2020
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre

Dis Dinsdagaand soos ek hier skryf en binnekort gaan my selfoon my herinner dis tyd om die TV aan te sit op kanaal 144.

Ek is nie ’n flukse TV-kyker nie. Krieket, ja, en af en toe ’n kookprogram, maar tot ’n paar maande gelede het ek nie eens ’n TV gehad nie. Nou kyk ek natuurlik pandemie-TV en staar in afgryse na Donald Trump agter sy podium in Tulsa of in die roostuin, maar as jy my vra om ’n fliek op Showmax uit te kies, onthou ek skielik van e-posse wat ek nog moet beantwoord...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.