Covid-19 bring komplekse verskuiwingslyne na ou vriendskappe en ...

BULLETIN

Covid-19 bring komplekse verskuiwingslyne na ou vriendskappe en kameraadskappe

NUUSBULLETIN: 30 JUNIE 2020

Goeiedag

Ek dink wat ek die meeste mis van die “ou" tyd – voordat Covid-19 ons lewe so skeefgetrek het – is 'n gevoel van gemeenskap. Daardie klein dingetjies wat ’n mens as so vanselfsprekend aanvaar het: 'n kuier saam met vriende om 'n vuur, die saamryklub skool toe met die kinders wat soos vinke kwetter in die kar, 'n Sondag-ete met glase wyn, geselsies met ander ouers langs die sportveld by die skool, 'n restaurant-ete saam met kollegas ... 

Maar daar is ook 'n dieper verlies. Die lewe tydens Covid-19 het komplekse nuwe verskuiwingslyne in ou vriendskappe gebring, en druk geplaas op kameraadskappe (en selfs families) wat voorheen gemaklik gevorm is rondom gedeelde waardes en belangstellings (en politieke sienings)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X