Getroud met sokker

BULLETIN

Getroud met sokker

NUUSBULLETIN: 1 JULIE 2020

  • 30 Junie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre!

’n Silwer randjie het om die pandemie-wolk verskyn toe die Engelse Premierliga-sokker die afgelope twee weke hervat is. Dit mag skrale troos bied vir dié van julle (en ons!) wat geduldig wag dat Siya en sy trawante na die rugbyveld terugkeer, maar hier aan huis was dit ’n wending waarna hartstogtelik uitgesien is.

Die trofee was reeds in sig toe die liga drie maande gelede deur die pandemie onderbreek is; dus het die voorloper Liverpool die kompetisie binne dae beklink. Dis om die top vier plekke in die liga (wat almal outomaties vir die Kampioeneliga kwalifiseer) dat daar steeds gestry word...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.