Wat 'n week. Daar is wéér 'n verandering in die plan met die opening van skole, steeds 'n deurmekaarspul met wettige en onwettige rookgoed en verwarring binne die ANC oor die heraanstelling van die twee hooggeplaastes wat by die VBS-bedrogspul betrek is. Dan is daar skok oor hoe wetstoepassers 'n man van Khayelitsha naak uit sy huis gesleep het (hy was besig om te bad).
'n Enkele skoot goeie nuus is dat prins Andrew se vriendin Ghislaine Maxwell deur die FBI in hegtenis geneem is in die ondersoek na haar gabba die pedofiel Jeffrey Epstein se misdade. (Uiteindelik – Red.) En in die week se hoekie vir die absurde verklaar pres. Donald Trump, wat tot nou toe geweier het om 'n masker in die openbaar te dra, hy hou eintlik van hoe hy in 'n swart masker lyk. Soos die Lone Ranger. (Moenie ons storie hierdie week deur Justice Malala oor maskers en sy distopiese ervaring by drie Amerikaanse lughawens misloop nie.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Goël met finansiële avo’s, Popo strike die fan en Magersfontein
NUUSBULLETIN: 2 JULIE 2020
Deel
Goeiedag

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel