Wat my hoop gee: ’n terugblik op 100 dae van inperking

BULLETIN

Wat my hoop gee: ’n terugblik op 100 dae van inperking

NUUSBULLETIN: 6 JULIE 2020

  • 05 Julie 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

TOE ek gister ver in die berg op met my hond gaan stap, val dit my skielik by dat ek twee maande gelede, tydens vlak 4 van die inperking, gedurende so ’n uitstappie my misgis het en teen ’n stewige pas saam met my hond moes terugdraf huis toe om die spertyd 09:00 te haal.

Watter malligheid was die meeste van die inperkingregulasies nie.

In daardie eerste vyf weke van die staat van inperking, amperse huisarres, was daar maar enkele sterfgevalle en ’n handvol mense wat met die coronavirus geïnfekteer was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.