Goeiedag
Het jy ook jou hande saamgeslaan oor wat op aarde nóg kan fout gaan in 2020 toe die tekkiesmous, biljoenêr-narsissis en rapper Kanye West aankondig (natuurlik op Twitter) dat hy sommer vanjaar al die Amerikaanse president wil word?
Het jy gedink dis nog 'n koorsagtige Covid-droom toe jy hoor van mnr. Kim Kardashian se planne om met die steun en leiding van onse eie Elon Musk (al erken hy nie juis sy Pretoria-wortels nie) die Wit Huis te skoei op die model van die geheime land Wakanda in die rolprent Black Panther?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.