Goeiemôre!
Anneliese se hartseerverhaal gisteroggend oor die val van die vyeboom (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-07-14-oor-die-dood-van-n-geliefde-vriend-en-die-geheime-lewe-van-bome/) op haar buurman se werf het my teruggeneem na Junie 2014 toe ek in Onder Woodstock drie bome gekoop het – ’n lukwart, ’n avokado en ’n reuse-sering, waaragter ’n lamlendige huisie versteek was.
Ek het die moerbeibome eers later gewaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.