Cyril se slapelose nagte, vrees op die naglug en lieflike uiltjies

BULLETIN

Cyril se slapelose nagte, vrees op die naglug en lieflike uiltjies

NUUSBULLETIN: 16 JULIE 2020

Goeie Donderdag!

Kyk, dis nie net Suid-Afrikaners wat gatvol raak vir politici nie. 

Vat nou maar 'n tirade van 'n rubriekskrywer oor omnishambles, een van my gunsteling-woorde in Engels. Dis  in 2009 geskep deur die skrywers van The Thick of It, die BBC se briljante politieke satire, en is weldra so wyd gebruik dat dit in 2013 die Oxford-woordeboek se woord van die jaar was. Dit beteken, losweg vertaal, 'n “situasie wat hopeloos vrotsig bestuur is en gekenmerk word deur 'n string blapse en misskattings."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.