Ek is jammer, Cyril rook nie die pyp nie

BULLETIN

Ek is jammer, Cyril rook nie die pyp nie

NUUSBULLETIN: 20 JULIE 2020

MY kritiek op pres. Cyril Ramaphosa die afgelope jaar of so, maar veral sedert die begin van die Covid-19 pandemie, het baie mense op my laat toesak. Ja, jou bliksem, jy was mos ’n Cyril-groupie; ons het jou mos gesê hy’s Zuma II, jy kan nie die leier van die verrotte party onderskei nie.

Ek sal maar die pyn vat. Ek was nou nie juis ’n groupie nie, maar ek het baie positiewe goed oor hom geskryf, veral net ná sy verkiesing as ANC-president in Desember 2017.

Ek het al by verskeie geleenthede van my eie ervaringe met Cyril sedert die vroeë 1980’s geskryf. Ek het hom as ’n intelligente, ordentlike, gesofistikeerde mens met ’n fyn aanvoeling vir die politiek ervaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.