Skryf ’n kortverhaal vir Vrye Weekblad

BULLETIN

Skryf ’n kortverhaal vir Vrye Weekblad

NUUSBULLETIN: 22 Julie 2020

Goeiemôre!

’n Klomp beroemde skrywers – van Nathaniel Hawthorne tot Maya Angelou – was dit eens: “Easy reading is damned hard writing.” Oftewel, maklik lees is moeilik skryf.

Wanneer ’n nuwe uitgawe van Vrye Weekblad vroeg op Vrydagoggend verskyn, voel dit soos vakansie al is die werk nie klaar nie. Daar is e-posse en leeswerk om in te haal en, veral as dit ’n besonder druk week was, staan ’n paar dae se wasgoed en selfs skottelgoed ook vir jou en kyk. Maar jy kan tussendeur gaan stap en boeklees en kosmaak en voor die TV rondlê terwyl jy aan volgende week se stories dink, en om aan stories te dink is nogal lekker. Dis om ’n storie te skryf wat so bliksems moeilik is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X