Volkstaterige lieplappers, Afrikaner-noir en die Mutti wat...

BULLETIN

Volkstaterige lieplappers, Afrikaner-noir en die Mutti wat bleeksiele cool maak

NUUSBULLETIN: 23 JULIE

Goeiemôre vanuit Londengrad, die wastrog vir vuil Russiese geld, speelplek vir Vlad se spioene en sluipmoordenaars, die Kremlin se agterplaas.

Ja, die Rooi Gevaar is weer op ons. En sommige kommentators meen dis erger as in die Koue Oorlog, want dié slag is die rooi tapyt oopgerol vir die Russe en is hulle in eie boesem verwelkom. 

Die langverwagte verslag (dis die afgelope week ná nege maande openbaar gemaak ) oor Russiese bedrywighede in Brittanje onthul nie veel wat nie al lankal vermoed word nie: Die Kremlin se invloed op Britse politiek, veral in Londen, is die “nuwe normaal". Skelm oligarge wat naby aan Vladimir Putin is, het die hart van die Verenigde Koninkryk binnegedring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.