Moenie die broccoli vergeet nie

BULLETIN

Moenie die broccoli vergeet nie

NUUSBULLETIN: 27 JULIE 2020

’N PAAR joernaliste het al die ironie raakgesien dat koerante kwaai kwyn net mooi toe die grootste storie van baie dekades die wêreld tref.

Maar koerante was lank voor die Covid-19-pandemie al in die knyp soos sosiale media veld gewen het as baie mense se primêre bron van inligting. En pleks van terugveg met nuwe energie, idees, vindingrykheid en uitmuntende joernalistiek, het media-eienaars verkies om liefs begrotings kwaai te sny.

Ondersoekende en gehalte-joernalistiek, so het die eienaars gereken, is nie “kostedoeltreffend” nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X