Onuitstaanbare Piers Morgan nou ’n Covid-held

BULLETIN

Onuitstaanbare Piers Morgan nou ’n Covid-held

NUUSBULLETIN: 30 JULIE

Goeiemore vanuit Londen

Dis 'n helse verleentheid om dit so in die openbaar te moet erken, maar ek stem saam met Piers Morgan, die aanbieder op die Good Morning Britain-ontbytprogram, oudponiekoerantredakteur en hoof-irritant van die selfvoldane stroomopper-vir-die-kykersgetalle-garde. 

My magtag, Boris Johnson en Matt Hancock (sê hy gisteroggend vir die premier en minister van gesondheid op Twitter), betaal net die verpleegsters wat hulle verdien. Dit klink na 'n logiese en redelike reaksie op 'n tweet dat 'n peiling (https://www.rcn.org.uk/news-and-events/news/uk-public-poll-backs-rcn-demand-for-early-nursing-pay-rise-290720) bevind het die meeste mense steun 'n salarisverhoging vir werkers van die NHS, die nasionale gesondheidsdiens, wat tog die eintlike helde is in die Covid-19-pandemie. Iets wat 'n regdenkende mens sou sê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X