’n Ode aan vroue en die padkaart van die lewe wat op ons lywe ...

BULLETIN

’n Ode aan vroue en die padkaart van die lewe wat op ons lywe kom lê

NUUSBULLETIN: 4 AUGUSTUS 2020

Goeiemôre

Oud. Vet. Lelik. Dit is blykbaar 'n verskriklik ding om te wees. As jy 'n vrou is. En oud = lelik. En vet = lelik. So, eintlik gaan dit hier oor die verskrikking (en walging) van oud wees en oorgewig wees – as jy 'n vrou is.

En dan hoef jy nie eens vreeslik oorgewig te wees, of vreeslik oud te wees om “lelik" te wees nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X