Vrouedag en die nimmereindigende kollewyntjies

BULLETIN

Vrouedag en die nimmereindigende kollewyntjies

NUUSBULLETIN: 5 AUGUSTUS 2020

Goeiemôre!

As ’n voortvarende jong verslaggewer by ’n Engelse dagblad in die middel-1980's het dit my van tyd tot tyd te beurt geval om ’n resensie oor ’n restaurant te skryf.

In daardie stadium het ek daarna gestrewe om die bitsige, humoristiese styl van byvoorbeeld A.A. Gill na te boots, en gou besef dat dit baie makliker is om gevat te klink as jy effens fout vind met iets. Gevolglik het nie baie positiewe resensies uit my onervare pen gevloei nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X