DIÉ storie het ek gehoor toe ek seker sewe jaar oud was, so ek vertel hom nou in goeder trou vir julle. Of hy waar is, weet ek nie. As ek 'n wolhaarstorie hier vertel, sê ek by voorbaat sorrie, maar dis my storie and I'm sticking to it.
Ons kom daar van die Bosveld se kant af, waar dit glad nie vreemd was om 'n wilde ding tussen jou voordeur en jou kardeur teë te kom nie. So het my pa se tante eendag, seker êrens in die 1930's of '40's, sou ek sê, toe sy nog 'n jong vrou was, kar toe gestap en haar in 'n slang vasgeloop. Só groot het Tante geskrik dat sy terug die huis in is en geweier het om weer 'n voet buite te sit.
As sy vandag gelewe het, sou PTSD, dalk agorafobie of 'n ander angsversteuring by haar gediagnoseer gewees het en sou sy met goeie terapie en dalk 'n bietjie medikasie met gemak die wêreld verder aangedurf het. Maar in daai dae was daar nie sulke goed nie. 'n Plan moes gemaak word, want Tante moes darem dinge doen soos winkel en kerk toe gaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
BULLETIN
’n Mens kán wegkruip vir die kwale – en veilig in jou boks sit en lees
NUUSBULLETIN: 6 AUGUSTUS 2020
Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Hanlie Gouws
JoernalisHanlie Gouws is Vrye Weekblad se produksieredakteur.