BLM: Springbokke moet nou van die veld af ook vreesloos wees

BULLETIN

BLM: Springbokke moet nou van die veld af ook vreesloos wees

NUUSBULLETIN: 10 AUGUSTUS 2020

DIE hoogtepunt van my rugbyloopbaan was toe my o.13-span die Noord-Vrystaatse kompetisie gewen het. Die meeste drieë wat ek gedruk het, was teen Kroonstad English Primary, wat soms met 14 spelers moes opdraf omdat daar nie genoeg rugbyspelers in die skool was nie.

Ek het tot laat in my 20’s rugby gespeel toe ’n ernstige vliegtuigongeluk my roemryke loopbaan beëindig het. Skrumskakel, later heelagter. Altyd tweede of derde span.

Dis nie soseer dat ek ’n erge tekort aan atletiese talent gehad het nie, dit was meer ’n geval dat ek nooit gedink het dit sou slim van my wees om ’n speler wat baie groter as ek was in volle vaart te tackle nie. Ek was die outjie wat altyd uitgeblink het in daardie paar sekondes net nadat die fluitjie vir ’n skrum of ’n strafskop geblaas het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X