Hierdie is nie ’n botterpiesang nie – dis ’n moontlikheid

BULLETIN

Hierdie is nie ’n botterpiesang nie – dis ’n moontlikheid

NUUSBULLETIN: 12 AUGUSTUS 2020

Bonjour!

Ja, ek groet vanuit Frankryk, vanaf ’n terras in die Normandiese dorpie Giverny, vir meer as 40 jaar die tuiste van die Impressionistiese skilder Claude Monet. Ek het per trein hierheen gereis uit Parys waar ek, soos vooruit beplan, Monet se muurskilderye van waterlelies in die Orangerie-museum besoek het.

Die trein na Giverny verlaat Parys by die Saint-Lazare-stasie waarvan Monet in 1877 ’n reeks olieverfskilderye gemaak het. Een daarvan is in die Orsay-museum te sien. Die skrywer Emile Zola het ’n uitstalling van dié skilderye bygewoon, en later sy roman La Bête humaine op die spoorweë laat afspeel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.