Hierdie Karen bly lankal nie meer stil nie

BULLETIN

Hierdie Karen bly lankal nie meer stil nie

NUUSBULLETIN: 13 AUGUSTUS

Goeiemôre almal, veral die Karens.

Ja, ons weet almal weet teen die tyd wie Karen is - die onsexy, kommin, irriterende, beterweterige, veeleisende, voorstedelike, middeljarige vrou wat voorspelbaar-vervelig durf waag het om kinders – en 'n mening – te hê. Wat die simbool van rassisme en wit bevoorregting is. (Madeleine Barnard het 'n hele ruk terug reeds 'n uitstekende stuk (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-06-04-karen--sosiale-media-se-heersende-wit-nagmerrie/) oor Karen-wat-die-bestuurder-wil-sien geskryf.) 

Maar dit was in Junie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X