Covid en vlak 2: Uiteindelik maak die regte deure oop

BULLETIN

Covid en vlak 2: Uiteindelik maak die regte deure oop

NUUSBULLETIN: 20 AUGUSTUS 2020

EK is bly vir almal oor die drankwinkels se deure oop is en dat mense sigarette kan koop, veral omdat die staatskas die belasting en aksyns daaruit bitterlik nodig het.

Daar is ander wat weer vreeslik bly is dat hulle gou weer kan gaan gym.

Maar al waarin ek tans belangstel, is wanneer die museums, akwarium, planetarium en biblioteke in Kaapstad weer oop is. Daar was al van vlak 3 af sprake van oopmaak, maar behalwe vir 'n biblioteek hier en daar, is die deure nog dig toe en g'n sprak gesprook oor 'n datum nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.