Wat pêrels, tekkies en ’n broekpak met die politiek te doen het

BULLETIN

Wat pêrels, tekkies en ’n broekpak met die politiek te doen het

NUUSBULLETIN: 19 AUGUSTUS 2020

Goeiemôre!

Ons storie die afgelope Vrydag, oor die uitwerking van Covid-19 op die modebedryf (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-08-13-10-modelesse-wat-die-pandemie-ons-leer/) en wat ons volgende gaan dra, het versuim om melding te maak van die blink vooruitsigte wat nou op Converse-tekkies wag.

Dié leemte word nou hier aangesuiwer, soos die woordeboek sê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.