Jy kan bid vir ’n skoon ANC, Cyril, maar die wind waai wes

BULLETIN

Jy kan bid vir ’n skoon ANC, Cyril, maar die wind waai wes

NUUSBULLETIN: 24 AUGUSTUS 2020

STERK woorde. ’n Klinkklare standpuntstelling. Die eerlikste, mees selfkritiese verklaring van ’n senior leier in die ANC se hele geskiedenis.

Pres. Cyril Ramaphosa se brief dié naweek aan ANC-lede oor korrupsie is al dié dinge. Maar eerder as om ’n rilling van opwinding deur die burgery te stuur dat korrupsie nou regtig uitgeroei gaan word, was die oorweldigende reaksie: bla bla bla.

Ons het al te veel ANC-uitsprake teen korrupsie gehoor, en dit word net by die dag erger. Doen iets daadwerkliks, wys vir ons resultate, dan sal ons jou glo...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.