Die vis vrot van sy kop af, maar dis die klein jakkalsies wat ...

BULLETIN

Die vis vrot van sy kop af, maar dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel

NUUSBULLETIN: 25 AUGUSTUS 2020

Goeiemôre

Ons sit op die koppie agter die huis met ons bene oor die krans – ek en 'n ou skoolmaat. Ons het vir ons 'n bottel wyn (en handreiniger) ingepak en ons teug die wyn uit dik koffiebekers (met 'n respektable afstand tussen ons natuurlik). Dit behoort die perfekte skemerdrankie-oomblik te wees. Rustig, diep in die platteland, wintervlaktes wat pienk smeul en berge wat wegsmelt teen die horison.

Maar selfs hier voel ek dit...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X