Dit kan nog die jaar van oranje oorpakke word

BULLETIN

Dit kan nog die jaar van oranje oorpakke word

NUUSBULLETIN: 31 AUGUSTUS 2020

DIE verwagte groot konfrontasie tussen die faksies van Cyril Ramaphosa en Ace Magashule by die naweek se NUK-vergadering is, so lyk dit my op hierdie Sondagaand, toe tydelik ontlont. Een ding is seker: Skietstilstand of nie, die twee groot faksies is nou openlik aan mekaar se keel en dit sal voortsleep totdat een van die twee faksies “gewen” het.

Maar die groot nuus was nie Ramaphosa se vinnige voetwerk om hom aan die ANC se integriteitskommissie te onderwerp en só die wind uit sy teenstanders se seile te neem nie.

Die groot nuus wat ’n ernstige, selfs bepalende uitwerking op die toutrekkery vir die siel van die ANC kan hê, is die verklaring deur die hoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se direktoraat vir ondersoeke, adv. Hermione Cronjé, dat die eerste hoëprofielfigure wat weens korrupsie aangekla gaan word, al in die volgende paar weke voor die hof gaan verskyn...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.