Nood en kinders leer bid

BULLETIN

Nood en kinders leer bid

NUUSBULLETIN: 9 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre!

Mense wat nie bid nie, moet saans voor hulle gaan slaap ’n gedig lees, het my pa graag gesê. Ek vermoed gevolglik dat ’n hele paar predikante steeds saans ’n digbundel nadertrek, want hy het heelwat predikantsvriende gehad (hulle was dikwels die enigste mense met geleerdheid én verbeelding in die noordelike voorstede van daardie dae), en as iemand die grense van gebed verstaan, is dit seker ’n predikant.

Heelwat later het ek geleer dat ouerskap nie sonder gebede kan geskied nie. Al glo jy aan niks, sal jou angs en besorgdheid oor jou kinders veroorsaak dat jy die een smeekgebed ná die ander afvuur, waarnatoe ook al. Sommer namens ander se kinders ook, leer ek onlangs toe ’n jong familielid met ’n ernstige kopbesering in die noodsorgeenheid beland...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X