Vrye Weekblaaiers is progressiewe, ruimdenkende mense – hier...

BULLETIN

Vrye Weekblaaiers is progressiewe, ruimdenkende mense – hier kom ’n ding

NUUSBULLETIN: 8 SEPTEMBER 2020

DIE vinke, het ek gister besluit, is ons voorbeeld.

Nadat ek my dogter se nuutse skaatstoertjies gistermiddag op die enigste teerstraat in ons buurt moes aanskou, het ons op die sypaadjie gelê en kyk na die geel geflits van die honderde wewers wat besluit het om in die één boom reg oorkant ons koppe nes te maak. Die voëltjies het geflits en gekwetter en dit het my laat dink dat ons, nes hulle, nou weer aan die gang kom. Met die lewe.

Ek het die afgelope twee weke hard gewerk aan 'n analise van ons lesers...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.