Die sjampoe-sage: Ons maak net geraas, ons fix niks

BULLETIN

Die sjampoe-sage: Ons maak net geraas, ons fix niks

NUUSBULLETIN: 10 SEPTEMBER 2020

  • 10 September 2020
  • Daagliks
  • 4 min om te lees
  • Hanlie Gouws & Rachel Lukhanya

DIT was al weer 'n week van chaos wat begin het met 'n simpel advertensie vir sjampoe wat duidelik in 'n echo chamber uitgedink is. Waar dit gaan eindig, is nog nie duidelik nie.

Wat ons wel weet, is dat dit nie gaan eindig met die einde van advertensies wat vir vroue (veral swart vroue) probeer vertel hoe hulle behoort te lyk nie, want almal wil eerder wys hulle is kwaad as om soos grootmense te praat. 

Hierdie keer was dit TRESemmé wat die standaard vir normale hare wou stel: Volgens die foto op die advertensie op Clicks se webwerf is normale hare blonderig, baie lank en baie reguit uitgeblaas. Soos geen normale vrou se hare anyway lyk nie. Swart, natuurlike hare is as die “verkeerde" soort aangedui...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.