Sondag is vir lees. En kook. En kuier.

BULLETIN

Sondag is vir lees. En kook. En kuier.

NUUSBULLETIN: 13 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre

Toe ek verlede Saterdag met André de Ruyter van Eskom (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-09-10-andr-de-ruyter-die-wreldwyse-pretoria-seun-wat-gulsig-aan-die-eskom-gifkelkie-drink/) gesels het, het ek hom gevra wat hy in sy vrye tyd doen. Ek het gedink hy sal sê fietsry of gholf speel. “Slaap," het hy eers gegrap, maar vir hom is dit lees – hy hou van biografieë en geskiedenis. 

Sondae is loshande my beste dag van die week, want dan kry ek ook tyd om te lees. Ek het 'n spesmaas baie van julle doen dieselfde, en ek wou hierdie week eksperimenteer met 'n Sondag-geselsbrief oor die dinge waarvoor ons almal uiteindelik tyd kry op die Sewende Dag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X