DIE vervaging van die skeidslyn tussen staat en regerende party lê aan die wortel van die meeste van Suid-Afrika se probleme.
Ek kan kwalik aan ’n beter voorbeeld van dié vervaging dink as die ANC-afvaardiging wat per militêre vliegtuig na Harare gereis het om met die regerende party daar te praat.
Ek skryf dié voordat pres. Cyril Ramaphosa homself oor die saak uitgelaat het nadat hy vroeër ’n verslag daaroor van die minister van verdediging aangevra het, maar die gebeure self en uitsprake daaroor is genoeg om die probleem te illustreer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.