Ons survive met ’n helse klomp pyn in hierdie land

BULLETIN

Ons survive met ’n helse klomp pyn in hierdie land

NUUSBULLETIN: 15 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre

In 1989 het Johannes Kerkorrel 'n liedjie geskryf wat tot vandag die lofsang bly van my nou middeljarige generasie. 

Ek het dit al vantevore in my bulletin aangehaal, maar dit het hierdie week weer by my opgekom toe ek 'n paar gedagte-drade probeer bymekaar trek het vir hierdie brief...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.