MENS kry 10 soorte mense in die wêreld, of so sê hulle: Diegene wat binêre kode verstaan, en die res.
Dié grappie is min of meer so oud soos binêre kode self, maar die wonderlike ding daarvan is dat dit nét in geskrewe vorm werk; daar is eenvoudig geen manier waarop jy dit langs die braaivleisvuur vir iemand kan vertel sonder om dit te bederf nie.
By Vrye Weekblad hou ons ook daarvan om dinge te doen wat goed werk as geskrewe teks. Sommige dinge werk beter in video, ander net as jy daarna kan luister, maar selfs in hierdie digitale era is dit soms nog die beste om iets te kan léés...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.