Die lewe is alleen draaglik ...

BULLETIN

Die lewe is alleen draaglik ...

NUUSBULLETIN: 20 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre!

Ek was net so verbaas soos enige ander intekenaar toe kollega Anneliese  Burgess se bulletin vroeg verlede Sondagoggend in my inboks land. 

“Lekker verrassing, vanoggend se nuusbrief," tik ek ewe in die Vrye Weekblad-span se WhatsApp-groep. Blyk toe sy het nog 'n verrassing vir my. Maar teen Saterdagmiddag het ek skoon vergeet dat dit hierdie naweek my beurt is om die nuwe Sondagbrief uit te stuur...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X