Belydenis van ’n papsnob

BULLETIN

Belydenis van ’n papsnob

NUUSBULLETIN: 21 SEPTEMBER 2020

DONDERDAG is Erfenisdag. Ek steur my gewoonlik nie aan sulke openbare vakansiedae nie, maar ’n radiostasie dring aan ek moet Donderdag daaroor met hulle praat – seker as ’n token whitey of Afrikaner – en dit laat my toe diep wonder wat de hel my “erfenis” dan nou is.

Ek dink dit is mieliepap, het ek ná lang oorweging besluit.

Ek is in die Mieliedriehoek van die Vrystaat gebore en het daar grootgeword. Ek bly nou al meer as 20 jaar in die Kaap en niemand wat ek hier ken, eet mieliepap nie. Die enigste mieliemeel wat ek in winkels kry, is oorverfynde, spierwit, fyn meel soos die enigste mense wat hier rond pap eet, die Xhosa-sprekendes, dit blykbaar verkies...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X