Goeiemôre
Een minuut oor twaalf Sondagnag het Suid-Afrika na vlak 1 van die nasionale inperking beweeg. Ná 179 dae.
Ek het halfeen wakker geword en besef ek het vergeet om my suurdeeg-plantjie in die yskas te sit. En aangesien ek dié met groot moeite van amper dood af teruggedokter het nadat 'n vriendin dit vir my uit Johannesburg gekoerier het, het ek myself maar uit die bed gesleep om dit te gaan doen...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.