Goeiemôre
Hier is my Donderdagoggend-bekentenis: Ek verlekker my soms in sekere mense se teenspoed. Daar is min dinge so heerlik soos 'n goeie skoot schadenfreude – in elk geval dinge wat verniet is, want daar is 'n láng lys wyn en kos wat vir my besonder lekker is.
Dié Duitse woord word wyd gebruik (die Afrikaanse “leedvermaak” voel meer venynig), maar in ander tale is die konsep lankal bekend. Die Grieke noem dit “epichairekakia” genoem (epi = oor, chairo = verheug wees, kakia = skande). Die Franse gebruik “joie malign”, en in Deens is dit “skadefryd”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.