Lekker week, lekker uitgawe, lekker shandy in lang glase met...

BULLETIN

Lekker week, lekker uitgawe, lekker shandy in lang glase met walvisse in die baai

NUUSBULLETIN: 27 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre

Ek hou daarvan om hierdie Sondagbrief te skryf, want dit voel nie soos werk nie, maar sommer 'n geselsie met vriende. Ek waarsku sommer by voorbaat ek gaan die woord “lekker” baie gebruik, want ek begin na 'n baie lang tyd weer onthou hoe lekker voel.

Van waar ek sit en skryf op die dek by 'n vriendin se strandhuis in Chintsa hou ons die walvisse dop. Dit is daardie tyd van die jaar waar die suidelike noordkappers uitbundig in die see baljaar. Ons het shandy in lang glase en die lewe is lekker. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.