Koffie, ’n muffin en ’n gatvol vrou

BULLETIN

Koffie, ’n muffin en ’n gatvol vrou

NUUSBULLETIN: 4 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Mens raak dors van toekyk hoe jou huisraad in ’n meubelwa gelaai word.

Sodra die trok dus die afgelope Vrydagoggend sy neus in die rigting van Kaapstad draai, mik ek dorp toe om vir oulaas ’n koppie wegneemkoffie op die hawemuur te gaan drink voordat ons hierdie kusdorpie vir goed verlaat...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.