Wys vir ons jou tuin

BULLETIN

Wys vir ons jou tuin

NUUSBULLETIN: 7 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Anneliese se nuusbrief gisteroggend, waarin sy lede van die Vrye Weekblad-klub (dus julle almal) nooi om by te dra by ons “tuin van idees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2020-10-06-die-vrye-weekblad-klub-wees-deel-daarvan/)”, het my kop in ’n skoon ander rigting gestuur. Komende Sondag is Nasionale Tuindag, soos vier jaar gelede bepaal toe die eerste Tuindag op die tweede Sondag van Oktober 2016 plaasgevind het. Nou maak ons elke jaar só.

(Hierdie Saterdag is natuurlik Internasionale Pinotage-dag, maar meer dáároor in volgende week se #Dopbedonnerd (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-10-01-dopbedonnerd-nr2--watse-boeing/).)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X