Neem deel aan ons webinaar oor SA se politiek ná Covid-19

Neem deel aan ons webinaar oor SA se politiek ná Covid-19

Lede van die Vrye Weekblad-familie word vriendelik uitgenooi om op 15 Oktober aan 'n webinaar oor die politieke toneel in Suid-Afrika aan die einde van die Covid-19-krisis deel te neem.

Die politieke landskap in Suid-Afrika was in ’n knelpunt voor die Covid-19-pandemie en kon nie die ekonomiese krisis daadkragtig hanteer nie. Die wêreldwye krisis het ’n reeds droewe situasie vererger. Wat moet op politieke en ekonomiese gebied gebeur om Suid-Afrika op die herstelpad te kry? En wat is die vooruitsigte vir die politieke landskap in Suid-Afrika ná Covid-19, ná die krisis?

Lede van die Vrye Weekblad-familie word vriendelik uitgenooi om op 15 Oktober aan 'n webinaar oor die politieke toneel in Suid-Afrika aan die einde van die Covid-19-krisis deel te neem.

Dit is 'n gesamentlike inisiatief van die Vrystaatse Universiteit en Vrye Weekblad, (https://www.vryeweekblad.com/) en Max du Preez is die moderator. Prof. Thuli Madonsela, Moeletsi Mbeki, prof. Bohang Mohale en prof. Philippe Burger is die paneellede...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X