Die reuk van jasmyn en nat grond: Kom laat ons onthou

BULLETIN

Die reuk van jasmyn en nat grond: Kom laat ons onthou

NUUSBULLETIN: 11 OKTOBER 2020

Reuk en herrinering.

Dit het gisternag heelnag gereën. Die tuin is blink gedrink. Water drup van die koejawelboom se blare af, die reuk van nat grond lê dik op die lug en daarmee word ek teruggevoer na 'n baie spesifieke oomblik byna 40 jaar gelede. Ek is 15. Ek en my broers is agterop die bakkie. Ek onthou die rokkie wat ek aangehad het. En 'n gevoel van gelukkigheid. Niks meer nie. Maar hierdie herrinnering, en gevoel, word oombliklik opgeroep as ek die spesifieke mengsel van grond en water ruik. 

Daar is 'n spesifieke mengsel van rook en diesel wat my elke keer terugruk na 'n tyd iewers in my 20's op die treinstasie in Hamburg in Duitsland...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.