Hou die blink kant bo

BULLETIN

Hou die blink kant bo

NUUSBULLETIN: 14 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Wat is Mental Health Awareness Month in Afrikaans, wil ek gisteroggend by Vrye Weekblad se woordsmede en -smeders weet. Moet tog net nie sê dis geestesgesondheidsbewustheidmaand nie, pleit ek verder.

Dié WhatsApp-groep van vlymskerp taalvaardiges is sowaar die beste klub waaraan ek nog ooit behoort het – veral aangesien ek vóór ek verlede jaar by Vrye Weekblad ingeval het, laas op hoërskool in Afrikaans geskryf het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X