Goeiemôre
Ten spyte van my inherente positiwiteit kom lê die swaarmoedigheid tog soms soos 'n luislang in my gemoed. Ons land se kwale voel by tye soos 'n ongediagnoseerde kanker wat net aanhou metastaseer. Die grootste probleem is ons bymekaar-verbypratery. Want uiteindelik sou ons iets omtrent al ons probleme kon doen, maar daarvoor moet ons met mekaar praat, en bereid wees om onsself in mekaar se skoene te plaas.
My antwoord op hierdie swaarmoedigheid is voëls. Meer spesifiek, swaeltjies...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.