’n Mieliemuseum, die Ererol van die Eerlikes, borrelflerries en ...

BULLETIN

’n Mieliemuseum, die Ererol van die Eerlikes, borrelflerries en musiek by ’n loopdop

NUUSBULLETIN: 15 OKTOBER 2020

Dagsê!

“As dinge nie nou verander nie, moet dit bly soos dit is – maar só kan dit nie aangaan nie.”

Ek weet nie waar bostaande sêding vandaan kom nie, nie eens of dit hoegenaamd regtig ’n sêding is buite die huis waarin ek grootgeword het nie. Ek sal verbaas wees as dit iewers opgeteken staan. Ek ken dit net as iets wat mens sê as dinge onseker lyk, as jy nie seker is of jy moet vorentoe of agtertoe of net bly waar jy is nie. Of as jy net wil snaaks wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X