’n Spieël, ja, maar ’n gebreekte een

BULLETIN

’n Spieël, ja, maar ’n gebreekte een

NUUSBULLETIN: 19 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Was wat Vrydag in Senekal gebeur het, 'n spieël wat vir ons as 'n nasie opgehou is om onsself in te beskou?

As dié beeld van pas is, sou ek sê dit was 'n gebreekte spieël. Ons het net stukke van onsself gesien, ander stukke glad nie en van die weerspieëlings was misleidend...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X