Ek skakel die EFF nou amptelik in my kop af

BULLETIN

Ek skakel die EFF nou amptelik in my kop af

NUUSBULLETIN: 20 OKTOBER 2020

  • 20 Oktober 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre

Daar was 'n tyd, hier teen die einde van president Jacob Zuma se ampstermyn, waar ek nie meer na sy stem kon luister nie. 

As hy oor die radio of op die televisie gepraat het, het ek eenvoudig die klank afgeskakel. Met die kennis wat ons toe al gehad het van die Gupta-spinnerak van korrupsie en sy rol daarin, die manier waarop hy dit blatant en smalend ontken het, en toe die giftige rasdefleksieveldtog van die Bell Pottinger-swape (wat hierdie land vir ewig verander het), het ek op 'n dag besluit ek gaan eenvoudig nie meer luister na sy stem nie, want dit het 'n magteloosheid by my opgebou wat ek nie kon hanteer nie. Om die klank af te skakel was ongelooflik bevrydend...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.